... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad
Smul met Smaak

'n Keurige uithaler resepteboek saamgestel deur mev Maryna Loots as 'n projek van die NHSV hoofbestuur.

Lees verder
NHSV Dagboek: 365 dae Christenvrou

"Die NHSV Hoofbestuur bied met trots aan u hierdie 365 gedagtes waarmee u elke dag sinvol kan begin of afsluit. Die gedagtes is daarop gerig om u vir 'n paar oomblikke te laat stil word voor dié grootheid van die Drie-enige God." - Voorwoord: Mev Marita Fourie

Lees verder
Die Christelike Vrou

Uitgawe vir November & Desember 2009. Die Christelike Vrou is die amptelike mondstuk van die NHSV onder toesig van die NHSV Hoofbestuur. Dit vorm deel van die Konteks, gesinstydskrif vir vandag, die amptelike mondstuk van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Hierdie is die gekombineerde uitgawe vir November & Desember 2009.

Lees verder
NHSV Omsendbrief 4/2009

Omsendbrief 4 van 2009 (28 September 2009) bevat belangrike inligting aangaande die viering van die NHSV se 70ste bestaansjaar in 2010, Christelike Vrou kalender, finansies en nog vele meer.

Lees verder

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
Monumenttehuise Finansiële Komitee
2
3
4
5
6
7
8
Beurs-en Lenings vergadering
10
11
12
Oorwinningskinders optrede
NHSV dankdienste ter herdenking van NHSV se 70ste ...
15
16
17
Monumenttehuise Bestuurskomitee
19
NHSV hoofbestuursvergadering
Eerste Lydensondag
22
23
24
25
26
27
Tweede Lydensondag
 
Gedagte vir die dag

Liefde

Die liefde gaan nie daaroor om na mekaar te sit en staar nie, maar om saam in dieselfde rigting uitwaarts te kyk. - Antoine de Saint-Exupery (1900-1944), skrywer
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -