... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Finansies :


 

NHSV BEURSE EN LENINGS

 

KRITERIA TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS

 

          • Slegs lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk kan aansoek doen.
          • Aansoekvorms word verkry vanaf die NHSV kantoor of op NHSV webblad (sien Kantoor –> Beurs&leningsaansoekvorm).
          • Die sluitingsdatum vir aansoeke is stiptelik 15 NOVEMBER elke jaar.
          • Beurs- en/of leninghouers moet jaarliks aansoek doen vir beurse en lenings.
          • Vorderingsverslae van die vorige jaar moet aansoeke vergesel.
          • Prestasiebeurse word toegeken vir
- Akademie (gemiddeld bo 75%)
- Leierskap
- Kultuur
- Sport.
          • Beurse word slegs toegeken ten opsigte van uitslae/prestasies van die vorige akademiese jaar.
          • Merietebeurse word na gelang van behoeftes bepaal.

 

 

ooooOOOOoooo

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -