|
|
|
KRITERIA TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS
- Slegs lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk kan aansoek doen.
- Aansoekvorms word verkry vanaf die NHSV kantoor of op NHSV webblad (sien Kantoor –> Beurs&leningsaansoekvorm).
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is stiptelik 15 NOVEMBER elke jaar.
- Beurs- en/of leninghouers moet jaarliks aansoek doen vir beurse en lenings.
- Vorderingsverslae van die vorige jaar moet aansoeke vergesel.
- Prestasiebeurse word toegeken vir
- Akademie (gemiddeld bo 75%)
- Leierskap
- Kultuur
- Sport.
- Beurse word slegs toegeken ten opsigte van uitslae/prestasies van die vorige akademiese jaar.
- Merietebeurse word na gelang van behoeftes bepaal.
ooooOOOOoooo |
|
|
|
| |
 |
 |
| |
|
|
| |
|
Gedagte vir die dag
|
|
Inspirasie
|
|
Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
|
|
|