... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Finansies :


 

Blikskud en Kerskous

Blikskud en Kerskousgelde is jaarliks betaalbaar deur die voogtakke van elke tehuis of DPS huis (sien voogtakindeling). Hierdie gelde word nie aan die NHSV Hoofbestuur oorbetaal nie, maar direk aan elke tehuis of DPS huis. Oorbetalings vanaf NHSV takke word deur elke tehuis / DPS huis gemonitor en takke word gevra op asseblief hierdie gelde betyds oor te betaal.

Briewe vir Straatkollektes word nie meer aan takke gestuur nie, aangesien die Blikskud gedeelte hierdie straatkollektes ondervang. Kerkskous gelde het gewoonlik te doen met die tehuise / DPS huise se jaarlikse kersfunksies vir die inwoners, soos bv kleinkoekies en kersetes, ens.

 

ooooOOOOoooo

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
Monumenttehuise Finansiële Komitee
2
3
4
5
6
7
8
Beurs-en Lenings vergadering
10
11
12
Oorwinningskinders optrede
NHSV dankdienste ter herdenking van NHSV se 70ste ...
15
16
17
Monumenttehuise Bestuurskomitee
19
NHSV hoofbestuursvergadering
Eerste Lydensondag
22
23
24
25
26
27
Tweede Lydensondag
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -