|
|
|
Erelidmaatskap is toegeken aan die volgende NHSV voorsitters tydens die volgende nasionale kongresse:
Mev MR Oosthuizen – 1985
Mev DM Smit - 1985
Mev JE Viljoen - 1996
Mev H Brayshaw - 2005

Foto (vlnr): Mevv Marié Oosthuizen (1940-1965), Dina Smit (1965-1983), Kotie Viljoen (1983-1985) en Henriette Brayshaw (1985-1993). |
|
|
|
| |
 |
 |
| |
|
|
| |
|
Gedagte vir die dag
|
|
Geloof, hoop en liefde
|
|
Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
|
|
|