... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Gedenkalbum :


 

NHSV Erepresidente

 

Vanaf die ontstaan van die NHSV, is die voorsitter van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk as erepresident van die NHSV benoem. Dit beteken dat hierdie predikante stemreg in die NHSV het. Die volgende voorsitters van die Algemene Kerkvergadering het vanaf die stigting van die NHSV in 1940, opgetree as erepresidente van die NHSV:

 


Ds JJ Prinsloo: 1940–1948

1948 Ds AJG Oosthuizen: 1948-1964

 


Ds Andries (AJ) Nolte: 1964–1973

Prof Bart (JP) Oberholzer: 1973–1989

 

 

 

 

 

 

Dr Daan (DJC) van Wyk (sr): 1989–1998

 

 

 

 

 

 

Prof Theuns (TFJ) Dreyer: 1998-2004

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Huidige erepresident van die NHSV vanaf 2004: Prof Johan Buitendag

 

 

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
Monumenttehuise Finansiële Komitee
2
3
4
5
6
7
8
Beurs-en Lenings vergadering
10
11
12
Oorwinningskinders optrede
NHSV dankdienste ter herdenking van NHSV se 70ste ...
15
16
17
Monumenttehuise Bestuurskomitee
19
NHSV hoofbestuursvergadering
Eerste Lydensondag
22
23
24
25
26
27
Tweede Lydensondag
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -