... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Gedenkalbum :


 

Bekendstelling van NHSV korporatiewe identiteit

 

Tydens die nasionale kongres in Pretoria, vanaf 30 Junie tot 2 Julie 1996, is die NHSV se nuwe korporatiewe identiteit, “NHSV Dinamies vorentoe”, amptelik bekendgestel.

 

 

 

Foto: Drr Wian Kloppers en Rina Delport by die nuwe bemarkingsmateriaal, ontwerp deur dr Kloppers vir die NHSV.

 

 

 

Bemarkingsmateriaal met die nuwe NHSV logo sluit in NHSV briefhoofde, komplimentêre strokies, boekmerkies, pennesakkies, plakkate en voulêers.

 

Die NHSV nasionale kongres van 1999 is bygewoon deur 568 afgevaardigdes. Die kongres word afgesluit met ‘n ballonloslating voor die “Ou Lettere gebou” van die Universiteit van Pretoria.

 

 

 

 

 

Die ballonne se kleure verteenwoordig die NHSV se nuwe korporatiewe identiteit, soos vervat in die NHSV logo.

 

 

 

Die buiteblaaie en tussenblaaie van die kongresboek van 1996 is ook ontwerp deur dr Wian Kloppers.

 

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Apr 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
Goeie Vrydag
3
Opstandingsondag
Gesinsdag (Paasmaandag)
6
7
8
9
10
11
Skole open
13
14
15
16
17
Paassangdienste
19
20
21
22
23
Noord-Kaap NHSV Streekkongres
Dankdag vir die oes / Biddag vir gesaaides
26
Vryheidsdag
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -