... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Gedenkalbum :


 

Statistiek van die NHSV

 

1. NHSV streke:

±1965 – Die NHSV word vir die eerste keer in 7 streke ingedeel:

            • Oostelike streek
            • Westelike streek
            • Noordelike streek
            • Suidelike streek
            • Oos-Randstreek
            • Wes-Randstreek
            • Pretoriastreek
          
    1985 – By die nasionale Kongres word besluit om die land in 14 streke in te deel, nl:
            • Bloemfontein
            • Natal (naam verander in 1998 na Natalkus)
            • Noord-Kaap
            • Noord-Transvaal
            • Oos-Kaap
            • Oos-Rand
            • Oos-Transvaal
            • Pretoria
            • Rustenburg
            • Suid-Wes-Afrika (naam verander in 1991 na Dorsland)
            • Vaalrivier
            • Wes-Kaap
            • Wes-Rand
            • Wes-Transvaal (naam verander in 2001 na Noordwes)
              
    1990 – 15 streke: Hoëveldstreek stig af vanaf Oos-Transvaalstreek.

1995 – 16 streke: Swellendamstreek stig af vanaf Wes-Kaap.

1998 - 17 streke: Drakensbergstreek stig af vanaf Natalstreek.

2. NHSV takke:

Die vermindering in die aantal takke was die meeste as gevolg van gemeentes wat saamgesmelt of ontbind het.

3. NHSV lede – aktief en meewerkend:

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -