|
1. NHSV streke:
±1965 – Die NHSV word vir die eerste keer in 7 streke ingedeel:
- Oostelike streek
- Westelike streek
- Noordelike streek
- Suidelike streek
- Oos-Randstreek
- Wes-Randstreek
- Pretoriastreek
1985 – By die nasionale Kongres word besluit om die land in 14 streke in te deel, nl:
- Bloemfontein
- Natal (naam verander in 1998 na Natalkus)
- Noord-Kaap
- Noord-Transvaal
- Oos-Kaap
- Oos-Rand
- Oos-Transvaal
- Pretoria
- Rustenburg
- Suid-Wes-Afrika (naam verander in 1991 na Dorsland)
- Vaalrivier
- Wes-Kaap
- Wes-Rand
- Wes-Transvaal (naam verander in 2001 na Noordwes)
1990 – 15 streke: Hoëveldstreek stig af vanaf Oos-Transvaalstreek.
1995 – 16 streke: Swellendamstreek stig af vanaf Wes-Kaap.
1998 - 17 streke: Drakensbergstreek stig af vanaf Natalstreek.
2. NHSV takke:

Die vermindering in die aantal takke was die meeste as gevolg van gemeentes wat saamgesmelt of ontbind het.
3. NHSV lede – aktief en meewerkend:

|