... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Identiteit :


 

Grondslag van die NHSV

Die NHSV doen sy werk as diensorgaan binne die Nederduitsch Hervormde Kerk

  • -in gehoorsaamheid aan die Woord van God
  • -in ooreenstemming met die belydenis van die NH Kerk
  • -getrou aan die Kerkorde (binne die riglyne van die Kerkorde)

Lidmaatskap

Alle vrouelidmate van ‘n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika is lede van die NHSV.

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -