|
|
|
|
|


deur
 |
| geloof |
| deur te glo en ons geestelik te verryk |
| … met Bybelstudie |
| … en aktuele toerusting |
 |
| dienslewering |
| deur dinamies diens te lewer aan my medemens |
… as kind dmv jeugwerkprogramme, buitengewone
onderwys, kinderhuise |
… as bejaarde dmv behuisingskemas,
dienssentrums, tehuise |
… as mens in nood dmv ondersteuningsprogramme,
materiële ondersteuning |
… as medegelowige in ons gesin, gemeente en gemeenskap dmv versorging |

 |
| samewerking |
| deur saam te werk in die gemeenskap om sodoende |
| … sendingwerk te bevorder en bybels te versprei |
… beurse en lenings toe te ken aan studente vir alle studierigtings |
… behuisings- en ander gemeenskapsprojekte te loods |
 |
| dankbaarheid |
| met my betrokkenheid in |
… die Kerk |
| … die gemeente |
| … die gemeenskap |
Kom ervaar ons hartlikheid,
word deel van ‘n dinamiese groep
en kom stimuleer jou eie kreatiewe denke
|
|
|
|
| |
 |
 |
| |
|
|
| |
|
Gedagte vir die dag
|
|
Liefde
|
|
Die liefde gaan nie daaroor om na mekaar te sit en staar nie, maar om saam in dieselfde rigting uitwaarts te kyk. - Antoine de Saint-Exupery (1900-1944), skrywer
|
|
|