... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Identiteit :


 

KORPORATIEWE IDENTITEIT

 

 

 

 

     deur


geloof
  deur te glo en ons geestelik te verryk
    … met Bybelstudie
      … en aktuele toerusting


dienslewering
   deur dinamies diens te lewer aan my medemens
    … as kind dmv jeugwerkprogramme, buitengewone
       onderwys, kinderhuise
      … as bejaarde dmv behuisingskemas,
          dienssentrums, tehuise
        … as mens in nood dmv ondersteuningsprogramme,
           materiële ondersteuning
        … as medegelowige in ons gesin, gemeente
           en gemeenskap dmv versorging


 
samewerking
  deur saam te werk in die gemeenskap om sodoende
    … sendingwerk te bevorder en bybels te versprei
      … beurse en lenings toe te ken aan studente
         vir alle studierigtings
        … behuisings- en ander gemeenskapsprojekte
          te loods


dankbaarheid
   met my betrokkenheid in

    … die Kerk

      … die gemeente
        … die gemeenskap

 

Kom ervaar ons hartlikheid,

word deel van ‘n dinamiese groep

en kom stimuleer jou eie kreatiewe denke


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Apr 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
Goeie Vrydag
3
Opstandingsondag
Gesinsdag (Paasmaandag)
6
7
8
9
10
11
Skole open
13
14
15
16
17
Paassangdienste
19
20
21
22
23
Noord-Kaap NHSV Streekkongres
Dankdag vir die oes / Biddag vir gesaaides
26
Vryheidsdag
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -