... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Identiteit :


 

NHSV Leuse

 

Naam


Nederduitsch Hervormde
Sustersvereniging (NHSV)


Leuse
“Wees ‘n seën”

 

Doel van fondsinsameling
Barmhartigheidsdiens

 

Funksie as diakonale diensorgaan van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Die NHSV verrig sy werk as diakonale diensorgaan ooreenkomstig die bepalings van die Kerkorde van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en volgens die NHSV Konstitusie.

As diensorgaan van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, streef die NHSV om binne die NHSV, gemeentes, die Kerk in die breë en die gemeenskap diensbaar te wees en om op ‘n tasbare wyse uitvoering te gee aan sy doelstellings.

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -