... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Identiteit :


 

Missie en Doelstellings van die NHSV

Uit dankbaarheid teenoor die Drie-enige God, vervul die NHSV as diensorgaan binne die Nederduitsch Hervormde Kerk sy opdrag om binne die gemeentes, die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die gemeenskap diensbaar te wees deur:

  vrouelidmate geestelik te verryk,toe te rus vir hul dienswerk en onderlinge verbondenheid te bevorder;
  persone in nood te versorg;
  die belange van die gemeente en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika te bevorder en
  fondse in te samel om bogenoemde doelstellings te bereik.
 
VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -