... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Identiteit :


NHSV PRIORITEITE

Organization Chart
  
Nasionaal
(Barmhartigheid)
* Monumenttehuise
* Beurse en lenings
* Jeugwerk
Plaaslik
(Barmhartigheid)
* Bejaardes in Ned Herv gemeentes
* Plaaslike tehuise
* Voedselprojekte
 
en
Gemeentevlak
(Belange van die NH gemeente / Kerk)
* Gemeentebou / NHSV bevordering
* Gemeentebefondsing
* Jeugwerk

 

Die volgende prioriteite word herbevestig:  

          • Barmhartigheidsdiens op nasionale vlak
                    • Ongeveer 220 verswakte bejaardes word tans in die Monumenttehuise (tehuise vir bejaardes) van die NHSV versorg. Huisvesting word verskaf aan ongeveer 535 bejaardes en nagenoeg 120 bejaardes woon in woonstelle van die Monumenttehuise. Omtrent 132 bejaardes word by die dienssentrum van hulp voorsien en ongeveer 145 persone word gehelp deur middel van die uitreikingsaksies by twee tehuise.
                    • Die NHSV beskik oor ‘n Beurs- en Leningsfonds wat beurse en lenings aan Nederduitsch Hervormde Kerk studente verskaf.
                    
          • Bevordering van gemeentelike en kerklike belange en barmhartigheidsdiens op plaaslike vlak
                  • Die NHSV is ingestel op die ondersteuning aan Nederduitsch Hervormde Kerk gemeentes op alle terreine, bevordering en uitbouing van die NHSV asook hulp ten opsigte van gemeentebefondsing.
                      
          • Ondersteuning aan die Nederduitsch Hervormde Kerk
                  • Die NHSV bied ook ondersteuning aan die Kerk in die breë op verskillende terreine en sal steeds voortgaan om in die Kerk ‘n seën te wees.
VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -