... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Kerk en Gemeenskap :


 

NHSV verteenwoordiging op rade van die Kerk, nasionale- en ander rade

SANRA (Castle Carey)
Streekverteenwoordiger : Pretoriastreek
“Age-in-Action”
(voorheen SA Raad vir Bejaardes) en Gerontologiese
Vereniging
Mnr JN van Huyssteen
KANSA (Kanker SA)
Pretoria-tak
Witbank-tak
George-tak
 
Mev AS Naudé
Mev Daleen Luies (Suidoos Witbank)
Mev ME Nortjé
Raad vir Apostolaat (Bybelverspreiding)
 
Ds ME van Greunen
Mev R van der Merwe
Raad vir Huwelik, Gesin en Opvoeding
(Jeugwerk)
Mev AJ Smit
Mev SC Schutte
Pretoriase Kultuurraad
Mev AS Naudé
Algemene Diakensvergadering
Mev ME Fourie
Toesigkomitee DPS huise
Streekverteenwoordigers
Direksie Kinderhuise
Ds J Bevolo-Manders
Direksie Ondersteuningsraad
Mev EJC Sauer

 

Betrokkenheid by nasionale- en ander rade

 

SANRA (Castle Carey)
Finansiële ondersteuning geskied jaarliks.

 

SA RAAD VIR BEJAARDES (Nou “Age-In-Action”)

Die hoofbestuur is geaffilieer by die Raad en word deur die bestuurder bejaardesorg verteenwoordig.

 

KANKER SUID-AFRIKA (KANSA)

KANSA funksioneer op ‘n streekbasis.
Die NHSV hoofbestuur word soos volg verteenwoordig:
Pretoriatak : mev AS Naudé
Witbanktak : mev D Luies
Georgetak : mev M Nortjé

 

ooooOOOOoooo

 

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -