... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Kerk en Gemeenskap :


 

Betrokkenheid by ander tehuise van ons Kerk

 

Ons Tuis

Die NHSV bied deur middel van voogtakke ondersteuning aan Ons Tuis tehuise, naamlik Ons Tuis en Machteld Postmushuis. Ons Tuis se versorgingseenheid word ook finansieël ondersteun.

 

Diakonale Pleegsorghuise – DPS huise

Die NHSV is betrokke by die Diakonale Pleegsorghuise van die Kerk deur middel van:

          • Voogtakbetrokkenheid – morele ondersteuning aan kinders en huisouers, asook verjaardag- en Kersgeskenke, kleinkoekies en beskuit.
          • Verteenwoordiging op Toesigkomitees .
          • Finansiële ondersteuning – die hoofbestuur betaal jaarliks fondse oor aan die direksie van die Kinderhuise vir Diakonale Pleegsorghuise sowel as aan die Beeldfonds. ‘n Bedrag word weer vanaf die Beeldfonds deur die Kerk terugontvang vir kinderversorging.

Kinderhuisdireksie

Die NHSV hoofbestuur word deur ds Janine Bevolo-Manders op die direksie verteenwoordig.

 

ooooOOOOoooo
VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
Monumenttehuise Finansiële Komitee
2
3
4
5
6
7
8
Beurs-en Lenings vergadering
10
11
12
Oorwinningskinders optrede
NHSV dankdienste ter herdenking van NHSV se 70ste ...
15
16
17
Monumenttehuise Bestuurskomitee
19
NHSV hoofbestuursvergadering
Eerste Lydensondag
22
23
24
25
26
27
Tweede Lydensondag
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -