... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Monumenttehuise :


 

AMOT

ANDRIES MARIÉ OOSTHUIZEN TEHUIS

Vir enige navrae aangaande die tehuise en aansoekvorms, kontak aub Bejaardesorg:
012 325 1857 X 202 - Hannelie Fourie

Foto: Ingang by Andries Marié Oosthuizen tehuis

 

            • Geleë te Parys, Vrystaat provinsie
            • Tehuis bestaan vanaf 1985 - 26 jaar
            • Getal bejaarde inwoners - 100
            • Tipe versorging
> versorging van verswakte persone
> verskaf behuising
          • Uitbreidings
> huur woonstelle - 4
> woonreg woonstelle - 22
> woonreg kamers – 9

Uitreikingsaksie by AMOT

          • Tumahole (Parys)
> 34 etes word 3x per week voorsien
> Tuisversorging – weekliks

Foto: Inwoners ontspan in een van die sitkamers van AMOT

Foto: Nuwe woonreg woonstelle by Andries Marié Oosthuizen tehuis

Foto: Woonregkamers by Andries Marié Oosthuizen Monumenttehuis

 

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -