|
|
|
Vir enige navrae aangaande die tehuise en aansoekvorms, kontak aub Bejaardesorg: 012 325 1857 X 202 - Hannelie Fourie
- Geleë by Van Rensburg Monumenttehuis, Danville, Pretoria
- Bestaan vanaf 1985 - 26 jaar
- Getal lede - 132
- Dienste
> Tuissorg dienste in gemeenskap
> Etes - 776 per maand
> Vervoer na dokters, hospitale en winkelsentrums
> Maatskaplike dienste
> Sosiale byeenkomste
> Jukskei
> Trimgim
|
|
|
|
| |
 |
 |
| |
|
|
| |
|
Gedagte vir die dag
|
|
Geloof, hoop en liefde
|
|
Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
|
|
|