Vir enige navrae aangaande die tehuise en aansoekvorms, kontak aub Bejaardesorg:
012 325 1857 X 202 - Hannelie Fourie
Foto: Vooraansig van Louis Trichardt tehuis.
Foto: Eetsaal van Louis Trichardt tehuis.

Foto: ‘n Kuierhoekie in die binnehof by Louis Trichardt tehuis.
Foto: Gedeelte van die tuin aan die regter voorkant van Louis Trichardt tehuis

Foto: Gedeelte van die tuin waar inwoners ontspan aan die linker voorkant van Louis Trichardt tehuis.