|
Vir enige navrae aangaande die tehuise en aansoekvorms, kontak aub Bejaardesorg: 012 325 1857 X 202 - Hannelie Fourie

Foto: Ingang by Van Rensburg tehuis.
- Geleë te Danville, Pretoria
- Bestaan vanaf 1959 - 46 jaar
- Getal inwoners - 113
- Tipe versorging
> versorging van verswakte persone
> Alzheimer afdeling
- Sateliet kantoor vir Ondersteuningsraad
> Skep kantoor in area om diens te lewer
Uitreikingsaksie by Van Rensburg tehuis
- Lotus Gardens Community Centre
Ontwikkelaar skenk 4 huise aan Bejaardesorg en Lotus Gardens Community Centre word geregistreer waarvandaan die uitreikingsaksie bedryf word.
> 135 etes word 3x per week voorsien > Tuisversorging – 10 persone
> Verskuif na Lotus Gardens (was in Jeffsville) – begin met 20 bejaardes wat weekliks voedsel ontvang
> Rig geboue op om kleutergroep te akkommodeer
> Begin met 50 kinders
> Huidiglik is daar 94 kinders
> Groot bydrae vanuit Kerk en sake ondernemings
> 140 kinders
Foto: Die voorportaal by Van Rensburg tehuis.

Foto: Die binnehof waar inwoners ontspan by Van Rensburg tehuis.
Foto: Uitreikingsaksie se geboue wat opgerig is vir die kleutergroep by Van Rensburg tehuis.
Foto: Speelterrein van die uitreikingsaksie se kleutergroep
Foto: Hulp by Ondersteuningsraad se klerebank by Van Rensburg tehuis.
Foto: Ondersteuningsraad se satelietkantoor by Van Rensburg tehuis.
Foto: Dienshuise van Lotus Gardens Community Centre waarvandaan die uitreikingsaksie bedryf word.

Foto: Die voorkant van een van die dienshuise in Lotus Gardens.

Foto: Een van die groentetuine aangeplant met behulp van die uitreikingsaksie van Bejaardesorg by Lotus Gardens.

Foto: Kosvoorbereiding vir etes voorsien deur die uitreikingsaksie in Lotus Gardens.

Foto: ‘n Vriendelike glimlag terwyl ons druk besig is met kosvoorbereiding.
|