|
|
|
Vir enige navrae aangaande die tehuise en aansoekvorms, kontak aub Bejaardesorg: 012 325 1857 X 202 - Hannelie Fourie
- Geleë te Parow, Wes-Kaapprovinsie
- Ontstaan van maatskappy – 1982
- Aankoop van gebou – 1983
- Verskaf behuising aan 8 inwoners
- NHSV raak betrokke op 6 Mei 2001
- NHSV verteenwoordigend op direksie vanaf 2002
|
|
|
|
| |
 |
 |
| |
|
|
| |
|
Gedagte vir die dag
|
|
Inspirasie
|
|
Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
|
|
|