|
|
| |
| Sekretariaat | Mev Jeanette Fourie |
| Emily Hobhouse Dienssentrum – 1e vloer |
| Malherbestraat 55, Capital Park, Pretoria |
| Posadres | Posbus 108, Pretoria, 0001 |
| Tel / Faks | (012) 325-0117 |
| E-pos | nhsvhoofbestuur@nhk.co.za |

Die NHSV kantoor is geleë op die 1ste vloer van die Emily Hobhouse dienssentrum in Capital Park, Pretoria. Alle dagbestuurs- en hoofbestuursvergaderings vind ook hier plaas. Die Ondersteuningsraad se kantore is op die grondvloer van die dienssentrum geleë.

Foto: Mev Jeanette Fourie druk besig met reëlings vir die nasionale kongres van 2005.

Foto: Kartondose vol kongresboeke van NHSV Kongres 2005 in die NHSV kantoor.
|