... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Nuus :


 

 

 

--- Uitstallers ---

 

 Ds Wilhelm Steyn by die uitstalling van die Bybelgenootskap.

 

 

 

 

 

Die uitstalling van Die Christelike Vrou.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Uitstalling van die CSO.

 

 

 

 

 

Uitstalling van die Ondersteuningsraad.   

 

 

 

 

 

Uitstalling van die NHSV.

 

 

 

 

 

 

--- Openingsaand ---

 

 Mev Marita Fourie, NHSV voorsitter, lewer haar voorsittersrede tydens die openingsaand.

 

 

 

 

Dr Christo van der Merwe lewer ‘n oordenking en groeteboodskap namens die Erepresident van die NHSV.

 

 

 

 

 

Item: Prof Wim Viljoen (orrel) en Herrie en Minette Venter (trompette).

 

 

 

 

Item: Johanna Roos (viool).

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Mev Marita Fourie, huidige NHSV voorsitter, oorhandig ‘n oorkonde aan mev Henriëtte Brayshaw – ‘n toekenning van erelidmaatskap van die NHSV.

 

 


--- Tema: “Christenvroue se geloof moet gebeur” ---


Prof Piet Geyser

Dr Christo vd Merwe

Prof Rina Delport

Prof Theuns Dreyer

Prof Piet Geyser het as fasiliteerder opgetree tydens die kongres. Dr Christo vd Merwe het die tema toegelig vanuit die Bybel. Prof Rina Delport het die tema benader deur die gesin en die gesin se funksionering aan die kongres te verduidelik. Prof Theuns Dreyer het die tema toegelig deur te fokus op die samelewing.

 

--- NHSV dagbestuur ---

Mev Marita Fourie - Beskrywingspunt1: Boodskap aan die Kerk

 Mev Elize Sauer – Verslag: NHSV Hoofbestuur

  Mev Annette Smit – Verslag: NHSV takke

 

 

 

 


 Mev Mari-lizé Beukes – Verslag: Takfinansies   

 

Mev Maryna Loots – Verslag:
Finansies Hoofbestuur

 

Mev Lorraine Retief –
NHSV 65: Flitse

 

 

 

 

--- Opening en afsluiting deur predikante ---


Ds Kalfie Loots

Ds Antoinette v Zyl

Ds Johan Fourie

Ds Annemarie Kloppers

--- NHSV Hoofbestuur ---

  Mev Jeanette Fourie (sekretaresse NHSV) en mev Marina Nortjé (Swellendamstreek)

 

 

Ds Janine Bevolo-Manders (Pretoriastreek)

 

 


 

Formuleringskomitee:
Vlnr: Mev Magda Kok (Noord-Kaapstreek), mev Celia Prinsloo (Rustenburgstreek), ds Annemarie Kloppers (Wesrandstreek) en mev Corrie Boom (Bloemfonteinstreek).

Notule komitee:
Vlnr: mev Anneli Venter (Oosrandstreek), mev Rensché van Wyk (Dorslandstreek), mev Frieda Swanepoel (Noord-Transvaalstreek) en ds Antoinette van Zyl (Drakensbergstreek).

 

--- Items tydens kongres ---

 Petro van den Heever – Monoloog: “Vanilla Choc Blues”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ds Piet en Marlize Rautrenbach: Sangitem

 

Kevin Leo – sy komiese vertellings was deur almal geniet, om nie van sy sang te praat nie!!!

 

       

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Mrt 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
Węreldbiddag vir Vroue
6
Derde Lydensondag
8
9
10
11
12
13
Vierde Lydensondag
15
16
17
18
19
20
Vyfde Lydensondag & Menseregtedag
Vakansiedag agv Menseregtedag (Sondag)
23
24
Monumenttehuise Direksie vergadering
Skole sluit
27
Sesde Lydensondag
29
30
31
 
Gedagte vir die dag

Liefde

Die liefde gaan nie daaroor om na mekaar te sit en staar nie, maar om saam in dieselfde rigting uitwaarts te kyk. - Antoine de Saint-Exupery (1900-1944), skrywer
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -