|
NHSV takke was by interessante projekte betrokke in 2004, waarvan die volgende uitgelig word in streekverband:
* NHSV Opedag - Natal-Kus
* Musiekfees, Takke nooi mekaar uit - Wes-Rand
* Ringskoorfees, Poppetee, 4x4-dag - Noord-Transvaal
* Bybelse mark & “Make over” - Vaalrivier
* Internasionale aand vir barmhartigheid saam met diakens - Oos-Rand
* Uitreik na ander NHSV takke - Oos-Rand
* Lapafees - Bloemfontein
* Vrouekamp - Rustenburg & Oos-Rand
* Kwiltprojek - Rustenburg
* Kussings en tafellopers, inkopiesakke, sakke en - Wes-Kaap
kussings deur lede gemaak en verkoop
* Elke-bietjie-help-projek, Huisskou, Musiekfeeste - Oos-Transvaal
* Maria- en Josefontbyt, Braai & draai-aande - Pretoria
* Voëljag, ballonstorm, engelkalender - Hoëveld
* Skietbaankompetisie - Drakensberg
ooooOOOOoooo
|