... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Nuus :


 

NHSV taknuus

 

Ons is op soek na nuus vanuit al die NHSV takke! Laat weet ons waarmee u besig is en stuur vir ons ‘n kort artikel en foto’s – onthou aub om byskrifte by u foto’s te plaas.

          • Met watter interessante projekte is u tak doenig?
          • Wat doen u tak om die NHSV se missie en doelstellings in u tak en gemeente te bevorder?
          • Enige wenke wat u tak met ander takke wil deel?
          • Jaarlikse Bybelvasvra in September – hoe het u tak gevaar?
          • Het u dalk ‘n DPS-huis of Monumenttehuis besoek waar u tak ingedeel is as voogtak?
          • Het u tak al die nuwe toerustingspakket, wat uitgedeel is aan elke tak tydens die nasionale kongres in Julie 2005, begin deurwerk – hoe vind u van die artikels en die toepassing daarvan?
          • Hoe bevorder u die NHSV se prioriteite op nasionale en plaaslike vlak?

Ons wil graag van u hoor en sien hoe NHSV lede en takke dinamies en diensbaar binne en buite die Kerk betrokke is!!!! E-pos aub enige artikels en bypassende foto’s aan m.beukes@mweb.co.za.

 

NHSV groete!

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -