... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Nuus :

 

STREEKKONGRESSE

 

Jaar

Tema van streekkongres

Aantal streekkongresse gehou

2001

“Maak die beste van wat ons het”

17

2002

NHSV NASIONALE KONGRES - Pretoria

Geen

2003

“Die praktiese uitleef van my Christenskap”

17

2004

“Kommunikasie as lewensaar”

17

2005

NHSV NASIONALE KONGRES - Pretoria

Geen

 

Streekkongresse vind weer plaas in 2006 en die tema sal binnekort deurgegee word. Die plek en datum van elke streekkongres word deur die streeksbestuur bepaal. Sodra dié inligting gefinaliseer is, sal dit op die webblad gepubliseer word. Vir enige verdere navrae aangaande die streekkongresse, kontak gerus u streeksvoorsitter.

 

Bloemfonteinstreek Mev Corrie Boom
Dorslandstreek Mev Rensché van Wyk
Drakensbergstreek Ds Antoinette van Zyl
Hoëveldstreek Mev Frieda Pretorius
Natalkusstreek Mev Christina Dreyer
Noord-Kaapstreek Mev Magda Kok
Noord-Transvaalstreek Mev Frieda Swanepoel
Noordwesstreek Mev Hybrecht Dupper
Oos-Kaapstreek Mev Celia Strauss
Oos-Randstreek Mev Anneli Venter
Oos-Transvaalstreek Mev Wilna Koekemoer
Pretoriastreek Ds Janine Bevolo-Manders
Rustenburgstreek Mev Celia Prinsloo
Swellendamstreek Mev Marina Nortjé
Vaalrivierstreek Mev Esther Putter
Wes-Kaapstreek Mev Lea le Roux
Wes-Randstreek Ds Anne-Marie Kloppers

Sodra die streekkongresse plaasgevind het, gaan ons ook kort artikels met foto’s oor elke streekkongres op die NHSV se webblad publiseer. Hier moet die streeksbesture aub vir ons help om ‘n paar foto’s te neem en ‘n artikel saam te stel, sodat ons kan sien hoe daar gewoel en gewerskaf is in u streek!!! Ons benodig ook die name van al die ringsverteenwoordigers per streek. E-pos aub enige artikels, bypassende foto’s en name van ringsverteenwoordigers aan m.beukes@mweb.co.za

NHSV groete!

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Mrt 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
Węreldbiddag vir Vroue
6
Derde Lydensondag
8
9
10
11
12
13
Vierde Lydensondag
15
16
17
18
19
20
Vyfde Lydensondag & Menseregtedag
Vakansiedag agv Menseregtedag (Sondag)
23
24
Monumenttehuise Direksie vergadering
Skole sluit
27
Sesde Lydensondag
29
30
31
 
Gedagte vir die dag

Liefde

Die liefde gaan nie daaroor om na mekaar te sit en staar nie, maar om saam in dieselfde rigting uitwaarts te kyk. - Antoine de Saint-Exupery (1900-1944), skrywer
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -