|
Jaar |
Tema van streekkongres |
Aantal streekkongresse gehou |
2001 |
“Maak die beste van wat ons het” |
17 |
2002 |
NHSV NASIONALE KONGRES - Pretoria |
Geen |
2003 |
“Die praktiese uitleef van my Christenskap” |
17 |
2004 |
“Kommunikasie as lewensaar” |
17 |
2005 |
NHSV NASIONALE KONGRES - Pretoria |
Geen |
Streekkongresse vind weer plaas in 2006 en die tema sal binnekort deurgegee word. Die plek en datum van elke streekkongres word deur die streeksbestuur bepaal. Sodra dié inligting gefinaliseer is, sal dit op die webblad gepubliseer word. Vir enige verdere navrae aangaande die streekkongresse, kontak gerus u streeksvoorsitter.
| Bloemfonteinstreek |
Mev Corrie Boom |
| Dorslandstreek |
Mev Rensché van Wyk |
| Drakensbergstreek |
Ds Antoinette van Zyl |
| Hoëveldstreek |
Mev Frieda Pretorius |
| Natalkusstreek |
Mev Christina Dreyer |
| Noord-Kaapstreek |
Mev Magda Kok |
| Noord-Transvaalstreek |
Mev Frieda Swanepoel |
| Noordwesstreek |
Mev Hybrecht Dupper |
| Oos-Kaapstreek |
Mev Celia Strauss |
| Oos-Randstreek |
Mev Anneli Venter |
| Oos-Transvaalstreek |
Mev Wilna Koekemoer |
| Pretoriastreek |
Ds Janine Bevolo-Manders |
| Rustenburgstreek |
Mev Celia Prinsloo |
| Swellendamstreek |
Mev Marina Nortjé |
| Vaalrivierstreek |
Mev Esther Putter |
| Wes-Kaapstreek |
Mev Lea le Roux |
| Wes-Randstreek |
Ds Anne-Marie Kloppers |
Sodra die streekkongresse plaasgevind het, gaan ons ook kort artikels met foto’s oor elke streekkongres op die NHSV se webblad publiseer. Hier moet die streeksbesture aub vir ons help om ‘n paar foto’s te neem en ‘n artikel saam te stel, sodat ons kan sien hoe daar gewoel en gewerskaf is in u streek!!! Ons benodig ook die name van al die ringsverteenwoordigers per streek. E-pos aub enige artikels, bypassende foto’s en name van ringsverteenwoordigers aan m.beukes@mweb.co.za
NHSV groete! |