... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Struktuur :


 

NHSV DAGBESTUUR

Die dagbestuur word deur die nasionale kongres van die NHSV uit sy lede gekies en vergader so dikwels nodig.

Die onderskeie portefeuljes sien soos volg daaruit:

Voorsitter Mev Marita Fourie

Sekretaris Mev Annali Venter

Tesourier Mev Mari-lizé Beukes

Visevoorsitter Mev Annette Smit

Visesekretaris Mev Lorraine Retief

Visetesourier Mev Tessa Coetzer

Vlnr: Tessa Coetzer, Mari-lizé Beukes, Annette Smit, Marita Fourie, Annali Venter, Lorraine Retief

Vir enige navrae aangaande die NHSV of kontakbesonderhede van die dagbestuur, kontak aub die NHSV kantoor (012)325-0117 of e-pos nhsvhoofbestuur@nhk.co.za.

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -