... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Struktuur :



NHSV HOOFBESTUUR

Die hoofbestuur word saamgestel uit die 6 dagbestuurslede (verkies by die nasionale kongres) en die voorsitters van die 18 streke van die NHSV en vergader minstens twee keer per jaar. Die nasionale kongres van die NHSV word elke derde jaar gehou in Pretoria. Die streekbesture word verkies op die eerste streekkongresse wat gehou word na die nasionale kongres. Die streekkongresse vind jaarliks plaas tussen elke nasionale kongres.

Huidige Dagbestuur van die NHSV Hoofbestuur

Voorsitter    Mev Marita Fourie
Sekretaris   Mev Annali Venter
Tesourier   Mev Mari-lizé Beukes
Visevoorsitter    Mev Annette Smit
Visesekretaris   Mev Loraine Retief
Visetesourier   Mev Tessa Coetzer

Huidige Streekvoorsitters van die NHSV Hoofbestuur:

Bloemfonteinstreek    Mev Danie Smith 
Dorslandstreek   Mev Susan Janse van Rensburg
Drakensbergstreek   Mev Sanette Van Wyk
Hoëveldstreek    Mev Yvette Otto
Natalkusstreek   Mev Ina Furstenburg
Noord-Kaapstreek   Mev Marthie Grobler
Noord-Transvaalstreek   Ds Elmien Oosthuizen
Noordwesstreek   Ds Tharina Steenkamp
Oos-Kaapstreek   Dr Bessie Gericke
Oos-Randstreek   Mev Zelda van Tonder
Oos-Transvaalstreek   Mev Karin Steenekamp
Pretoriastreek    Mev Natasha Beyers
Pretoria-Noordstreek  

Ds Janine Bevolo-Manders

Rustenburgstreek  

Mev Hannetjie Venter

Swellendamstreek   Mev Marina Nortjé
Vaalrivierstreek    Mev Esther Putter
Wes-Kaapstreek   Ds Hannelie Botha
Wes-Randstreek   Ds Annerie Conradie

Vir enige navrae rakende die streekinligting of kontakbesonderhede van die streekvoorsitters, kontak aub mev Jeanette Fourie by die NHSV kantoor (012) 325-0117 of e-pos nhsvhoofbestuur@nhk.co.za

VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Feb 2012
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
 
Gedagte vir die dag

Geloof, hoop en liefde

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur 'n venster wat hoop oopgemaak het.
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -