|
1. BEURS- EN LENINGSKOMITEE (e-pos: nhsvhoofbestuur@nhk.co.za)
Mev Maryna Loots (voorsitter)
Mev Marita Fourie (visevoorsitter)
Mev Elize Sauer (sekretaris)
Mev Mari-lizé Beukes (dagbestuur)
Mev Jeanette Fourie (NHSV kantoor)
Mnr Elmar Struwig (rekenmeester – Raad van Finansies)
Mev A Lewis – (skakelpersoon – Kerkkantoor)
Raadgewend:
Visedekaan Fakulteit Teologie UP
Voorsitter van die Kuratorium
Predikante van studentegemeentes
2. KONTEKS/CHRISTELIKE VROU (e-pos: christelikevrou@icon.co.za)
| REDAKSIE VAN DIE CHRISTELIKE VROU
Mev Magda van Deventer (Redakteur)
Mev Natasha Beyers
Ds Annerie Conradie
Mev Bep du Toit
Mev Susan Janse van Rensburg
Mev Thea van Rooyen
Mev Elize Sauer
|
 Magda van Deventer |
3. KONSTITUSIEKOMITEE
Hierdie komitee word deur die NHSV hoofbestuur aangewys. Die konstitusie is herskryf en goedgekeur tydens die 2002 NHSV nasionale kongres. Aangesien daar geen nuwe artikels of wysigings ingedien is nie, het die konstitusiekomitee nie nodig gehad om te vergader nie.
|