... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


Navorsing Armoede

NAVORSINGSPROJEK VAN DIE NHSV OOR DIE BELEWING EN HANTERING VAN ARMOEDE GEDURENDE DIE JARE ca 1930-1960

Hoofartikel

HERINNERINGE BRING HOOP

 

Die NHSV hoofbestuur, in samewerking met die Kerkhistoriese Genootskap van die Nederduitsch Hervormde Kerk, SENTIK, die Argivaris mnr Nándor Sarkady, en dr Jackie Grobler van die Universiteit van Pretoria, is besig met hierdie navorsingsprojek. Hierby aangeheg is ’n vraelys waarmee die NHSV ’n opname doen om meer te wete te kom oor die impak van armoede, behoeftes en hulpverlening onder vrouelidmate van die Hervormde kerk gedurende die periode van ongeveer 1930 tot 1960.

 

Kliek op hierdie skakel om die vraelys te bekom: www.nhsv.co.za/NHSV%20Kantoor/documents.php

 


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -