... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


Smul met Smaak

'n Keurige uithaler resepteboek saamgestel deur mev Maryna Loots as 'n projek van die NHSV hoofbestuur.

Hoofartikel

´n Groot verskeidenheid heerlike resepte is saamgestel deur Maryna Loots, wat self in eie reg ´n bobaas bakster is. Sterresepte vanoor die hele land is saamgestel in hierdie resepteboek. Dit is ´n pragtige geskenk wat u met die grootste vrymoedigheid aan familie en vriende kan gee. Kontak Jeanette Fourie by die NHSV kantoor - 012 325 0117 / 082 429 1565 om bestellings te plaas. Prys: R 100.00


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -