... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


NHSV Dagboek: 365 dae Christenvrou

"Die NHSV Hoofbestuur bied met trots aan u hierdie 365 gedagtes waarmee u elke dag sinvol kan begin of afsluit. Die gedagtes is daarop gerig om u vir 'n paar oomblikke te laat stil word voor dié grootheid van die Drie-enige God." - Voorwoord: Mev Marita Fourie

Hoofartikel

31 NHSV Hoofbestuurslede en vrouepredikante van ons Kerk het meegewerk aan hierdie 365 Dagstukkies. Elke dag bevat 'n teksgedeelte, 'n kort samevatting en 'n gebed - ons wens is dat elkeen wat dit lees pitkos sal kry en dat dit wyd en ver sal nawerk.

Redakteur: Dr Elsabe Kloppers

Samestelling: Dr Wian Kloppers

Prys: R 30.00 (beskikbaar by NHSV kantoor)

Gaan na NHSV Kantoor -> NHSV Aandenkings vir 'n volledige lys van NHSV aandenkings tans beskikbaar.


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -