NHSV Omsendbrief 3/2010Omsendbrief 3 van 2010 (5 Julie 2010) bevat belangrike inligting aangaande die viering van die NHSV se 70ste bestaansjaar in 2010, Navorsingsprojek oor Armoede, finansies, streekbyeenkomste 2010 en nog vele meer.
Hoofartikel
Inhoud van omsendbrief:
1. NHSV 70 jaar.
2. Navorsingsprojek - Armoede.
3. Finansies.
4. Ondersteuning aan takke - administrasiefonds en streekfooie.
5. NHSV in aksie.
6. Armoedefonds.
7. Takjaarverslae.
8. Streekbyeenkomste 2010.
9. Beurse en Lenings vir 2011.
10. NHSV webblad.
11. Ondersteuning aan onderwyskorps en nooddienste 2010.
Kalender Gebeurtenisse
Gedagte vir die dag
Inspirasie
Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...