... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


Oorsig van NHSV werksaamhede aan RDV 2010

'n Oorsig oor NHSV werksaamhede is deur die NHSV dagbestuur saamgestel vir 2010 en aan die RDV's deurgestuur.

Hoofartikel

Inhoud van die NHSV oorsig aan die Ringsdiakonale vergaderings (RDV):

1. NHSV Hoofbestuur - 70ste bestaansjaar, Barmhartigheidsdiens op nasionale vlak (Monumenttehuise & Beurs-en Leningsfonds), barmhartigheidsdiens op plaaslike vlak en ondersteuning aan die Kerk in die breë.

2. Samewerking tussen NHSV en ADV, oa Armoede.

3. NHSV toerustingsmateriaal - a) Bemagtiging en toerusting van ouers en b) Bestuursvaardighede en entrepreneurskap.

4. NHSV Voogtakstelsel.

5. Samewerking binne gemeenteverband.

6. NHSV, Diakens, RDV - verslagdoening.

7. Saamgestelde NHSV takjaarverslag soos op 28/02/2009.

8. Finansies - 1 Maart 2008 tot 28 Februarie 2009 barmhartigheisbydraes.


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -