... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


NHSV streekbyeenkomste 2010

Met die Noord-Kaap se streekbyeenkoms te Stella reeds agter die rug, lê nog 16 streekbyeenkomste nou voor die deur en wil die hoofbestuur elke predikantsvrou en tak van harte uitnooi en aanmoedig om hierdie byeenkomste by te woon. Die relevante tema GESINNE : DAAR VIR MEKAAR is ‘n tema wat ‘n positiewe uitvloeisel in u takke, gemeentes en gemeenskappe kan hê.

Hoofartikel

Hierdie is die geleentheid in u streek om uit te reik na mekaar, mekaar te leer ken en gedagtes en idees uit te ruil. Maak gebruik daarvan, u sal nie spyt wees nie!  Nooi asseblief al die vrouelidmate in u gemeente uit na die geleentheid.  Ons wil in die besonder versoek dat NHSV-besture asseblief die byeenkomste bywoon, aangesien inligting aan bestuurslede hanteer sal word. Indien u tak dit finansieel nie kan bekostig nie, kontak u streekvoorsitter en hulp sal gereël word.  Dankie aan al die streekbesture wat alreeds hard aan die werk is.

Datums van 17 streekbyeenkomste: 

 

DATUM

STREEK

WAAR 

23 & 24 April

Noord-Kaap

Stella

13&14Augustus

Dorsland

Tsumeb

14 Augustus

Bloemfontein

Welkom 

14 Augustus

Vaalrivier

Rietspruit

14 Augustus

Swellendam

Oudtshoorn

14 Augustus

Oos-Kaap

Jeffreysbaai

21 Augustus

Rustenburg

Rustenburg-kloof

21 Augustus

Drakensberg

Newcastle

21 Augustus

Pretoria

Verwoerdburg

21 Augustus

Noord-Transvaal

Oostelike Pietersburg

21 Augustus

Wesrand

Noordrand

21 Augustus

Natalkus

Durban

28 Augustus      

Wes-Kaap

Strand

28 Augustus

Oos-Rand

Nigel

28 Augustus

Hoëveld               

Premiermyn

28 Augustus

Oos-Transvaal

Middelburg

11 September

Noordwes

Doringkruin


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -