... geloof
... dienslewering
... samewerking
... dankbaarheid
Jy is nou hier - > Tuisblad : Dinamies vorentoe :


NHSV feesjaar 2010 - 70ste bestaansjaar

NHSV 70 jaar - 22/23 Mei 2010.

Hoofartikel

NHSV  70 JAAR - 22/23 Mei  2010

 

Verskeie geleenthede is beplan rondom die NHSV se 70ste bestaansjaar. 

 

  1. Nuwe briefhoof met 70 ingeweef in logo
  2. Kalender 2010 - saamgestel deur redaksie Christelike Vrou
  3. Sondag 14 Februarie 2010 - dankdienste en deurkollekte
  4. Saterdag 15 Mei 2010 - Feeskonsert met Hervormde Kunstenaars
  5. Sondag 23 Mei 2010

    - Feesboodskap aan gemeentes

    - Nuwe glansbrosjures word uitgedeel

    - NHSV tee aan gemeentes

  6. 17 Streeksbyeenkomste in 2010 ter viering van NHSV se 70ste bestaansjaar
  7. NHSV fotobeeld en boodskap in Konteks Mei 2010 uitgawe.

Kom ervaar ons hartlikheid, word deel van 'n dinamiese groep en kom versterk jou geloof! Die NHSV gaan dinamies vorentoe deur geloof, dienslewering, samewerking en dankbaarheid uit te leef in ons Kerk en die gemeenskap.


VERKEN ONS WEBTUISTE:
 BEGIN  
 
 
Kalender Gebeurtenisse
Sep 2010
Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
NHSV Hoofbestuursverg & Monumenttehuise ledevergad...
5
6
7
8
9
10
Noordwes NHSV streekkongres
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
Skole sluit
Erfenisdag
25
26
27
28
29
30
 
Gedagte vir die dag

Inspirasie

Ons tob soveel oor gister... beplan soveel aan more... en onderskat so die wonder van vandag...
      Webmeester: Mari-lizé Beukes -