NAVORSINGSPROJEK VAN DIE NHSV OOR DIE BELEWING EN HANTERING
VAN ARMOEDE GEDURENDE DIE JARE ca 1930-1960
Lees verder
|
|
Uitgawe vir Augustus 2010. Die Christelike Vrou is die amptelike mondstuk van die NHSV onder toesig van die NHSV Hoofbestuur. Dit vorm deel van die Konteks, gesinstydskrif vir vandag, die amptelike mondstuk van die Nederduitsch Hervormde Kerk.
Lees verder
|
|
Omsendbrief 3 van 2010 (5 Julie 2010) bevat belangrike inligting aangaande die viering van die NHSV se 70ste bestaansjaar in 2010, Navorsingsprojek oor Armoede, finansies, streekbyeenkomste 2010 en nog vele meer.
Lees verder
|
|
Met die Noord-Kaap se streekbyeenkoms te Stella reeds agter die rug, lê nog 16 streekbyeenkomste nou voor die deur en wil die hoofbestuur elke predikantsvrou en tak van harte uitnooi en aanmoedig om hierdie byeenkomste by te woon. Die relevante tema GESINNE : DAAR VIR MEKAAR is ‘n tema wat ‘n positiewe uitvloeisel in u takke, gemeentes en gemeenskappe kan hê.
Lees verder
|
|